Bybele Beginsels
Studie 10: Die Doop
Die Lewensbelangrikhied Van Die Doop | Hoe Moet Ons Gedoop Word ? | Die Betekenis Van Die Doop. | Die Doop En Saligheid | Inset (Her-Doop, Die Vlak Van Kennis Wat Vereis Word Voor Die Doop, Die Dief Aan Die Kruis, 'N Voorbeeld Van 'N Doopdiens) | Vrae

Studie 10: Vrae

Naam:
e-pos (nodig hê):
  1. Kan ons gered word sonder die doop?
    Ja
    Nee

  2. Wat beteken die woord "doop"?
    Toewyding
    Besprinkeling
    Geloof
    Onderdompeling.

  3. Wat is die betekenis van die doop soos dit in Romeine 6:3-5 verduidelik word?

  4. Wanneer moet ons gedoop word?
    Nadat ons die ware Evangelie ken en ons bekeer het
    As ons babas is
    Nadat ons geïnteresseerd raak in die Bybel
    Wanneer ons by 'n kerk wil aansluit.

  5. Waarin word ons gedoop?
    Die kerk wat ons doop
    Die woord van God
    Christus
    Die Heilige Gees.

  6. Watter van die volgende gebeur na die doop?
    Ons word deel van Abraham se nageslag
    Ons sal nooit weer sondig nie
    Ons is beslis gered vir alle tye
    Ons sondes is vergewe.

  7. Kan die doop alleen ons red?
    Ja
    Nee

  8. Sal ons die wonderbaarlike gawes van die Heilige Gees ontvang nadat ons gedoop word?
    Ja
    Nee


  Back
Home
Next